

25 April 2026
Karnemelksvlei, Citrusdal
Graag nooi ons julle uit om te deel in ons trounaweek.

WELKOMKUIER
Dit sal vir ons lekker wees om saam met jou ‘n glasie te klink die aand voor ons groot dag maar indien jy nie jou draaie kan maak nie of eers die volgende dag by ons aansluit, is dit verstaanbaar.
17.30 - 18.00 op die plaas Swartvlei (oorkant ALG Estates ingang):
Dress code: “All white”
RSVP onder

OGGEND
Geniet die oggend tussen die Cederberge. Daar is mooi stap-, draf- en fiestryroetes in die area of gaan geniet ‘n lekker plaasontbyt by Kardoesie of De Tol. Indien nie een van hierdie opsies vir jou lekker klink nie, ontspan en slaap lekker laat!
MIDDAG
14:30
Ontmoet mekaar by ALG-pakstoor
15:30
Seremonie
16:30 tot laat
“Cocktail”-uur en funksie op Karnemelksvlei

10:00
Vir ‘n laaste koffie-en-koebaai, kry ons julle van 10:00 die oggend by De Tol Padstal op die N7
VERBLYF
Citrusdal Country Lodge: info@citrusdallodge.co.za
(noem gerus dat julle vir die van der Merwe-troue kom vir afslag)
* Beperkte vervoer beskikbaar vir die naweek vanuit Citrusdal na venue(s) en terug na verblyf indien nodig. Kontak asb direk vir Elsa of Alwyn hieroor.
TENTEDORP
Wolfkop slaan ‘n tentedorp op Karnemelksvleiplaas (die venue) by Rivierkamp op.
Elke “dome tent” bevat:
2 x Enkelbeddens met ‘n kussing, laken en paslaken
Lampies
R1 000 per tent
E-pos vir Wolfkop direk om jou bespreking te maak
info@wolfkopcampingvillages.co.za
GEEN KINDERS
Bank: FNB/RMB
Account Holder: Elsa-Marie Maritz
Account Type: Savings Account
Account Number: 62820261832
Branch Code: 250655


RSVP
teen 1 Maart 2026




